Sluitkaste

Die Alumni Stigting het ‘n finansiële bydrae gemaak om die sluitkaste van die Hoërskool na ‘n meer sentrale ligging te skuif. Hierdie skuif het ook die perseel oopgemaak vir die hokkiehok. Die sluitkassies is vernuwe en bedek met die dakke van die fietsloods.