Hoërskool Centurion Alumni Reünie Bladsy
Welkom by die Hoërskool Centurion Alumni Reünies bladsy!
Hierdie bladsy dien as ‘n sentrale databasis en kontakpunt vir al ons oud-leerlinge wat graag betrokke wil raak by hul onvergeetlike skoolherinneringe. Ons nooi al ons geliefde alumni uit om hul besonderhede met ons te deel sodat ons ‘n sterk netwerk van verbindings kan bou vir toekomstige reünies.
Hier volg die Reünie Jaaronganiseerders Lys.
Laai die nuutste lys af in PDF.
As jy die organiseerder van die jaar reünie is of ken vul asb jou/hulle besonderhede onder aan die bladsy in.
As jy die organiseerder van die jaar reünie is of ken vul asb jou/hulle besonderhede in die volgende vraelys in.
Stuur asseblief vir ons jou naam, e-posadres en Matriekjaar, om op die kontaklys geplaas te word.
Ons sal die lys publiseer sodra ons genoegsame name op het.


