Die Alumni stigting werk baie nou saam met die Beheerliggaam van Hoërskool Centurion om projekte van stapel te stuur om die skool se terrein en geboue te onderhou.
Hierdie projekte word deur ouers en kontrakteurs op die gronde van Centurion uitgevoer.
Indien jy wil betrokke raak by enige van die projekte of skenkings kan maak na die projekte stuur asb ‘n epos na info@hscenturionalumni.co.za