Description
Ondersteun die droom, ondersteun die Astro-Projek, Borg ‘n R1000 vir ‘n vierkante meter.
Jou borgskap word erken op die telbord, met ‘n gedenkplaat, en jy kry ‘n lapel kenteken om te trots te dra.
R1000,00
Borg ‘n blou vierkant en help die Astro-Projek by Hoërskool Centurion. Die fondsinsameling gaandirek vir Ligte, Plaveisel en die Telbord by die veld. Jou borg van R1000.00 per vierkante meter en kry ‘n lapel wapen ‘n 18 A Sertifikaat, asook jou gekose naam op die telbord as ‘n gedenkplaat. Wees deel van hierdie eens in ‘n leeftyd droom.
Ondersteun die droom, ondersteun die Astro-Projek, Borg ‘n R1000 vir ‘n vierkante meter.
Jou borgskap word erken op die telbord, met ‘n gedenkplaat, en jy kry ‘n lapel kenteken om te trots te dra.