Gedurende die taalfeesjaar van 1975 is die skool herdoop van Lyttelton Hoërskool na Hoërskool Verwoerdburg.
Die skool het vir 19 jaar die naam gedra.
Na die politieke veranderinge in 1994 is die skool se naam weer aangepas na Hoërskool Centurion.